Testimonials

  • “Wynand het ‘n baie positiewe kind geword en het geestelik baie gegroei, ek kan die verskil in sy gedrag en denke sien. Hy is mal oor die skool en is baie gelukkig.” -Jaco en Magdel van Rensburg
  • “Ek sien ‘n duidelike geestelik groei in my seun, dis AMAZING!” -Jackie Rautenbach
  • “Ek het nie 'n etiket om my nek nodig om my uniekheid te weerspieël nie want binne GLA kry ek genoeg ruimte om my leuse: "Ek is wie EK is en dis GENOEG" uit te leef.” -Wian
  • “I’m so proud of GLA as a school and all the talented and dedicated teachers.” -Nkosinathi Mangena
  • “Clara was always a bright star but since joining GLA she became a little super energized cosmos.” -Henni & Maryna de Beer
  • “Ek is dankbaar vir ’n amazing skool en onderwysers wat hulle passie uitleef saam ons kinders. Om my kind  elke dag met ’n GLIMLAG te sien en ’n hart vol JOY as sy praat oor haar skool of probeer om haar onderwysers en vakke te verduidelik.” -Annalize Olivier
  • “Cara het in GLA begin blom, daar is vir haar genoeg ruimte om haar vlerkte te sprei en haarself as persoon te ondek. My introvert kind het ‘n pragtige, wel gesproke en gelukkige kind geword in GLA.” -Heleen Henning
  • “Chané has become a prayer worrier in GLA and her love for God, faith in Him, has grown so much.  The child that started there in Gr 8, January 2016 and the child that she is today, are worlds apart.  Thank you to the staff at GLA and their love.” -Clayton & Louisa Dames
  • “I have seen my daughter transform from a kind, soft hearted little girl to a young, powerful Christian warrior and I have no doubt she has a God driven, successful future ahead of her, because of GLA's leadership and I salute them!” -Lynn Leeson
  • “In the short time that Courtney has been at GLA she has become noticeably more confident and filled with so much joy.” -Karen Du Preez
  • “My seun is n plaasjapie, gee vir hom ‘n trekker, stuurwiel of ‘n wiel wat draai dan is die lewe reg. Skool en boeke is verseker nie vir die man nie. In Desember kom my seun na my toe met die stelling: Jesus het vir hom gesê hy moet GLA toe gaan. GLA was reeds vol, maar met ‘n kind se geloof is hy aanvaar 2 dae nadat skool begin het.  Ons eerste kwartaal is amper verby en hy het vir geen oomblik teruggekyk nie. Hy is absoluut mal oor GLA en hy voel tuis. Hierdie mamma se hart voel net so tuis want ek weet GLA gaan my kind bou en aanlas waar ek opgehou het met my tuisskool. Verseker het Jesus ‘n plan met ons in GLA!” -Larika
  • “Tristen is suddenly a different person… excelling in academics, growing spiritually and developing into a strong young man.” -Natasha Botes
  • "Our boys are enjoying GLA much more than their previous school because their teachers are so encouraging and supportive." -Steve and Julie James
  • “We found a home away from home, teachers with a passion for teaching, patience and a love for God that shines like a beacon in this dark World.” -Nadia Nortje
  • “Vandat Abbi-Gayle by GLA is, is dit asof sy tot nuwe hoogtes geinspireer is en selfs haar algemene opvatting oor die lewe het verbeter.” -Geraldine Franzsen
  • “My een dogter het verlede jaar matriek geskryf by GLA en my ander dogter is nou in Gr10. Ek is oortuig dat geen ander skool die persoonlike en geestelike groei sou kon meebring wat GLA vir my kinders gedoen het nie.  Die persoonlike aandag en werklike liefde en belangstelling vir elke kind deur die onderwysers is ongelooflik.  My seun sal verseker ook ‘n GLA leerder wees oor 3 jaar.” –Lizette
  • “Thank you so much for the road that you and the staff of GLA walked with Yolanda over the past few years. She really felt accepted at school and the fruit of your labour can be seen in how her character matured. Thank you for your unconditional love towards her and us as a family.” –Thabisa
  • "My sons have learnt at GLA to thrive under authority, be committed to authority and love godly authority in their lives. Thank you for the opportunity to express my gratitude via this parent testimony. God Bless." - Anton Scheepers

Project of

Global Challenge

NPO - 066 - 651

Approved Cause

Nation Builder

Visitors Online

We have 8 guests and no members online