ATKV Redenaarskompetisie

Charne_Ferreira_webCharnè Ferreira van Global Leadership Academy het deurgedring na die Halfeindrondte van die ATKV Redenaarskompetisie.  

Hierdie kompetisie vind Vrydag 1 Junie te George plaas.  Baie geluk aan Charnè met hierdie besondere prestasie.