GLA Kraai Koning

GLA Kraai Koning
Op Vrydg, die 4de Mei, het GLA en Woodrigde se muurbal liga spanne kragte gemeet. Sommer met die intree slag kon mens sien dat dit ‘n titaniese stryd sou wees. Handdoek ingooi bestaan nie in een van die spelers se woordeskat nie en dit het gesorg vir spanningsvolle wedstryde. Dit was egter GLA wat aan die einde koning gekraai het vir die eerste keer hierdie seisoen. Hierdie span gaan net van krag tot krag en kom volgende Vrydag, die 11de Mei, teen Alexandria te staan. Charne Ferreira het die naweek ook aan die Alan Stapleton toernooi deelgeneem en het 14de geïndig! Baie geluk aan al die spellers vir ‘n wonderlike muurbal naweek!
Die lede bestaan uit, Jason Gradwell, Dylan Collings, Charne Ferreira, Wouter Kooijman en Justin Venter.
Agter van links na regs: Charne Ferreira, Dylan Collings, Jason Gradwell,
Voor: Wouter Kooijman links en Justin Venter regs.

GLA_Muurbal_Span_webOp Vrydg, die 4de Mei, het GLA en Woodrigde se muurbal liga spanne kragte gemeet. Sommer met die intree slag kon mens sien dat dit ‘n titaniese stryd sou wees.  

Handdoek ingooi bestaan nie in een van die spelers se woordeskat nie en dit het gesorg vir spanningsvolle wedstryde. Dit was egter GLA wat aan die einde koning gekraai het vir die eerste keer hierdie seisoen. Hierdie span gaan net van krag tot krag en kom volgende Vrydag, die 11de Mei, teen Alexandria te staan. Charne Ferreira het die naweek ook aan die Alan Stapleton toernooi deelgeneem en het 14de geïndig! Baie geluk aan al die spellers vir ‘n wonderlike muurbal naweek!  Die lede bestaan uit, Jason Gradwell, Dylan Collings, Charne Ferreira, Wouter Kooijman en Justin Venter. 

 

Foto:Agter van links na regs: Charne Ferreira, Dylan Collings, Jason Gradwell, Voor: Wouter Kooijman links en Justin Venter regs.

  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.