SABC 2 besoek GLA

FokusThumbDie SABC 2 Nuusprogram “Fokus” het Global Leadership Academy, Dinsdag 14 Mei besoek.

Die uniekheid van `n “skool in `n winkelsentrum” gepaardgaande met die skool se doel om as Leierskapsakademie leerders te ontwikkel tot hulle volle potensiaal het die regisseurs van SABC 2 baie interessant gevind. Verslaggewer Keith Saysters en kameraman, Gerhard Botes, het die hele dag saam met die personeel en leerders spandeer.

Daar word beplan dat die program oor GLA binne die volgende week of twee uitgesaai gaan word, hou gerus die kassie dop Sondagaande, SABC 2, 18:30.

  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.