Gr 9 Markdag

Grade 9 Markdag
Vrydag, 18 Mei, het die graad 9 klas van GLA die skool behoorlik op `n noot laat afsluit! Die dag is gekenmerk deur baie interessante stalletjies soos bv: "Cream a teacher", waar die onderwysers deur die studente met room besmeer is! (Geen onderwyser is tydens die pause beseer nie.) Dan was daar pannekoer, vetkoeke, boereworsrolle, `n karnaval tafel met speletjies en nog vele meer. Baie dankie aan al die leerders wat deelgeneem het en die dag suksesvol gemaak het!
Foto: ‘Cream a Teacher’ 1: GLA se rugby manne het hulle afrigter PJ Marais lekker raak gegooi.

GLA_Cream_a_Teacher1_web

 

Vrydag, 18 Mei, het die graad 9 klas van GLA die skool behoorlik op `hoë noot laat afsluit!

Die dag is gekenmerk deur baie interessante stalletjies soos bv: "Cream a teacher", waar die onderwysers deur die studente met room besmeer is! GLA se rugby manne het hulle afrigter PJ Marais lekker raak gegooi. (Geen onderwyser is tydens die pause beseer nie.) Dan was daar pannekoer, vetkoeke, boereworsrolle, `n karnaval tafel met speletjies en nog vele meer. Baie dankie aan al die leerders wat deelgeneem het en die dag suksesvol gemaak het! 

Foto  onder: Carien van Mollendorf het 'n kol skoot gehad toe sy vir haar NS onderwyser, Mr Van Rooyen, gemik het.

GLA_Cream_a_Teacher_2web