GLA Hokkie Span

GLA Hockey Team’s first game this Season
GLA se hokkiespan het Woensdag die 9de Mei hul eerste wedstryd teen DF Malherbe naelskraap verloor. Dit 'n was ‘n goeie wedstryd waar albei spanne mekaar lekker kompetisie gegee het. Aan die einde van die tweede helfte het DF die we doel aangeteken! Baie geluk aan DF en GLA se hokkiespelers vir 'n mooi en harde wedstryd! Ons sien uit na wat le voor in die volgende kwartaal!
Foto: GLA HOkkie Span

GLA_hokkie_WebGLA se hokkiespan het Woensdag die 9de Mei hul eerste wedstryd teen DF Malherbe gespeel. 

Dit 'n was ‘n goeie wedstryd waar albei spanne mekaar lekker kompetisie gegee het. Aan die einde van die tweede helfte het DF die we doel aangeteken! Baie geluk aan DF en GLA se hokkiespelers vir 'n mooi en harde wedstryd! Ons sien uit na wat le voor in die volgende kwartaal!

 

Span foto onder: Agter van links na regs agter: Tylie Fleischer, Annabelle Hift, Marilise Bester, Michelle Maritz, Clarien Pruden, Taryn Maree, Carol­-Ann van Eyk, 
Voor van links na regs: Marine Erlank, Mignon Venter, Kristen Putter, Nicole van Eeden
en voor op die grond in boonste foto : Celeste van Es (hul afrigter)

GLA_hokkie_span_2_Web

 

 

 

  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.