ATKV-Tienertoneelkompetisie

GLA by die ATKV-Tienertoneelkompetisie
Vanjaar het Global Leadership Academy, nie net een nie, maar twee toneelstukke vir die ATKV-Tienertoneelkompetisie ingeskryf. Voor die amptelike kompetiese is die toneelstukke 2 Augustus opgevoer, waar die Jeffreysbaaiers die leerders se talente kon geniet. Die vondse van die aand was gebruik om te voorsien vir vervoer na die streeksfees, wat weereens by “The Savoy Theatre Complex” in Port Elizabeth plaasgevind het.
Die Oos-kaap toeneel inskrywings word oor twee aande gehou. Die vier stukke met die hoogste punte word dan genooi om die Saterdagaand weer op te tree met die moontlikheid om hul punte te verbeter voor die nasionale top 10 bekendstelling.
Dié jaar het altwee GLA inskrywings die Oos-Kaap Streeksfeesfinaal bereik. Binnekant Buite Onderste Bo (regiseur Suiyen Smith) het ‘n tweede plek los geslaan, net 0,5 punte agter die eerste plek! GLA se algehele sertifikaat uitslae het ook verbeter van verlede jaar se vier brons na die jaar se vyf silver en drie brons sertifikate. Silver toekennings was oorhandig aan Arka Ekermans (Die Halwe Toeneelstuk), Charnè Ferreira, Johann van Tonder (Binnekant Buite Onderste Bo) en Inecke Loubser (Binnekant Buite Onderste Bo en Die Halwe Toeneelstuk). Die brons sertifikate is toegeken aan Johann van Tonder (Die Halwe Toeneelstuk) en Emily Jansen van Rensburg (Binnekant Buite Onderste Bo). Denzil Jacobs het ‘n brons toekening gekry vir sy deelname as regiseur.
GLA  is baie trots op sy leerders wat so mooi presteer het!
GLA1: Emily Janse van Rensburg (links) en Charnè Ferreira (regs)
GLA2: van Links na regs-Johann van Tonder, Charnè Ferreira, Inecke Loubser, Emily Janse van Rensburg, Carla Jooste, Diether Ritter en Jacques Pretorius

GLA_ATKV_WebVanjaar het Global Leadership Academy, nie net een nie, maar twee toneelstukke vir die ATKV-Tienertoneelkompetisie ingeskryf.

Voor die amptelike kompetiese is die toneelstukke 2 Augustus opgevoer, waar die Jeffreysbaaiers die leerders se talente kon geniet. Die vondse van die aand was gebruik om te voorsien vir vervoer na die streeksfees, wat weereens by “The Savoy Theatre Complex” in Port Elizabeth plaasgevind het.
Die Oos-kaap toeneel inskrywings word oor twee aande gehou. Die vier stukke met die hoogste punte word dan genooi om die Saterdagaand weer op te tree met die moontlikheid om hul punte te verbeter voor die nasionale top 10 bekendstelling.

Dié jaar het altwee GLA inskrywings die Oos-Kaap Streeksfeesfinaal bereik. Binnekant Buite Onderste Bo (regiseur Suiyen Smith) het ‘n tweede plek los geslaan, net 0,5 punte agter die eerste plek! GLA se algehele sertifikaat uitslae het ook verbeter van verlede jaar se vier brons na die jaar se vyf silver en drie brons sertifikate. Silver toekennings was oorhandig aan Arka Ekermans (Die Halwe Toeneelstuk), Charnè Ferreira, Johann van Tonder (Binnekant Buite Onderste Bo) en Inecke Loubser (Binnekant Buite Onderste Bo en Die Halwe Toeneelstuk). Die brons sertifikate is toegeken aan Johann van Tonder (Die Halwe Toeneelstuk) en Emily Jansen van Rensburg (Binnekant Buite Onderste Bo). Denzil Jacobs het ‘n brons toekening gekry vir sy deelname as regiseur.
GLA  is baie trots op sy leerders wat so mooi presteer het!

Foto van Links na Regs:Johann van Tonder, Charnè Ferreira, Inecke Loubser, Emily Janse van Rensburg, Carla Jooste, Diether Ritter en Jacques Pretorius

GLA_ATKV_1

 

 

 

  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.