Koukamma Netbalproewe

Die volgende leerders het tydens die Koukamma netbalproewe, Dinsdag 9 April, deurgedring en Global Leadership Academy by die Cacadu Proewe verteenwoordig wat Saterdag 13 April plaasgevind het. Lianca van Niekerk, Danelle Persent, Karen Benadie en Yokita Barnard (0/14 – Laerskool Jeffreysbaai).