Opwinding oor rugby seisoen

Ruben OosthuizenGlobal Leadership Academy het deelgeneem aan die o/15 Sportdag van Paul Sauer, Kareedouw. Die manne het ons baie trots gemaak in hulle nuwe truie, wat geborg is deur SPAR. Hulle het drie wedstryde gespeel en hier volg die uitslae:

GLA vs Kareedouw Primêr: 19-0
GLA vs Clarkson: 17-7
GLA vs Humansdorp Sekondêr: 12-14

Ons is baie trots op hulle en sien baie uit na die seisoen wat voorlê.

Raven Fourie

 

  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.