Netbalseisoen skop af

abi thumbGlobal Leadership Academy se netbalseisoen het Saterdag afgeskop tydens Hoërskool Paul Sauer se o/15 sportdag te Kareedouw.  Die o/15A en o/15B spanne het deelgeneem en verskeie wedstryde gespeel.  Die o/15A’s het 6 wedstryde gespeel waarvan hul 4 gewen het.  Die tellings was as volg: 
 
GLA vs Linkside A (15-0), vs Knysna A (9-7), vs Paul Sauer A (6-3), vs Clarkson (13-10), vs Kareedouw Primêr (6-17), vs Humansdorp Sekondêr (17-5).  
 
Ons bedank Hoërskool Paul Sauer vir die organisering van ‘n wonderlike sportdag en sien uit na die netbalseisoen wat voorlê.
 
Nicole Kritzinger in aksie