Rugbymanne wys hul Staal

Die rugbymanne van Global Leadership Academy het verlede week hulle staal gewys en gekwalifiseer vir die Kouga Streekspan.

Van links na regs:
Murray Aggenbag o/18, Aiden Prinsloo o/16, Mekyle Solomons o/16, Tyrrel Hoskins o/16 en Fabian Tony o/18