Lara onder Top 20 Matrieks van 2015

Lara-van-der-WaltLara van der Walt is as 'n Top 20 finalis in die Herald Continental Matriek van die Jaar-toekennings vir 2015 verkies.  Die prysuitdeling waartydens die wenner aangekondig sal word, vind plaas op Vrydag, 2 Oktober by die Athenaeum in Port Elizabeth.