Latest News

Woordeboeke Geskenk

newsLonrho Logistics George het ten tyde van die personeel se oggendvergadering 'n stel woordeboeke aan elk van die onderwysers in die Afrikaanse Departement geskenk. Hulle leuse is "investing in the growth of Africa" en is van mening dat so 'n skenking help met die vorming van jongmense in Suid-Afrika. Dankie vir u ondersteuning.

Project of

Global Challenge

NPO - 066 - 651

Approved Cause

Nation Builder

Visitors Online

We have 11 guests and no members online