Charnè haal top 60 in SA

Charne-FerreiraCharnè Ferreira, `n graad 10 leerder van Global Leadership Academy in Jeffreys Baai, het in Maart deelgeneem aan die uitdunne van die landwye toneelspel kompetisie vir hoërskoolleerders geloods deur die stad Kaapstad.

Sy is een van 60 leerlinge wat deur is na die volgende rondte en en sal op 6 Mei in Kaapstad kompeteer. Ons wens haar alle sterkte toe.Charne-Ferreira in aksie!!
  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.