Geluk Charnè

Charne FerreiraCharnè Ferreira, graad 10 leerder van Global Leadership Academy, is uitgenooi na die prysuitdeling van AMESA/NNMU Wiskunde Olimpiade, waartydens sy ‘n platinum toekenning ontvang het vir haar prestasie in die finale rondte van die graad 11 olimpiade.  Baie geluk aan Charnè met hierdie besonderse prestasie.