Victrix- en Victor Ludorum

Charné Ferreira en Albie PosthumusVir Global Leadership Academy (GLA), was maandag 7 Februarie ‘n dag om hulde te bring aan die skool se top sportpresteerders in die atletiek afdeling.  Die Victor- en Victrix Ludorum trofees is onderskeidelik toegeken aan Albie Posthumus (graad 10) en Charné Ferreira (graad 11). 

Albei die leerlinge ontvang verder ook R500 kontant elk wat geborg is deur Mnr. Carl Trahms van Smhart Security in Jeffreysbaai.  Ander uitblinkers in die atletiek afdeling, was Theo van der Westhuizen (graad 8) en Lindie-Renee Agenbag (graad 11) wat gesamentlik die Kouga Funerals wisseltrofee vir mees opkomende atleet van 2011 deel.Foto1Charné Ferreira (Victrix Ludurom 2011)

  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.