Ons wen eerste Netbal Wedstryd!

GLA-se-doeleTydens die onlangse vriendskaplike wedstryde teen Paul Sauer, het Global Leadership Academy se netbalspanne hul goed van hul taak gekwyt. Die o/17 span (GLA se eerste span) het 22-17 gewen, o/15 A het 17-23 verloor.

Baie geluk aan die dogters!